Thursday 21 June 2012

Oros in n Lang Glas hou weer jaarlikse Kaalvoet Toer saam met GWM en Down To Africa Entertainment.



Great Wall Motors (GWM) & Down to Africa entertainment Bied Aan - GWM Rocks Kaalvoet Toer met Oros in 'n lang glas. 22 Junie - 14 Julie 2012

Oros in n Lang Glas doen dit weer. Ja dis reg, die groep durf weer die lang pad aan op hul jaarlikse Kaalvoet Toer in samewerking met die GWM Rocks Toer. Vanjaar gaan dit groter as ooit van tevore wees, met meer shows en n nuwe drummer. Oros in n Lang glas gaan ook deel wees van vanjaar se Inniebos en Vryfees. Oros in n Lang Glas sel selde teleur, en ek is seker dat hierdie jaar se Kaalvoet Toer geensins anders gaan wees nie, so as ek jy is, maak ek seker dat ek by tenminste een van die shows gaan wees!  www.gwmrockstour.com Die site het al die info, daar is ook daily video blogs, foto's en toer updates! 

22 Junie - Grouse&Claret (Clarens)
23 Junie - Friends Pub (Clarens)
24 Junie - Protea Hotel (Clarens)
26 Junie - Firkin Centurion (Pretoria)
27 Junie - Arcade Empire (Pretoria)
29 Junie - MK Kliphard Verhoog (Innibos - Nelspruit)
30 Junie - MK Kliphard Verhoog (Innibos - Nelspruit)
3 Julie - Balcony Television (Johannesburg)
4 Julie - Sink Shack (Bronkhorstspruit)
5 Julie - Kitcheners (Joburg) saam Gevoel van Veiligehid
6 Julie - Cool Runnings (Benoni) saam Shortstraw
7 Julie - Odd Cafe (Greenside)
8 Julie - Mosaic (Clarens)
11 Julie - Zula Bar (Kaapstad)
12 Julie - Brass Bell (Kalk Baai)
14 Julie - MK Rock Sessies (Vryfees - Bloemfontein)

Merchandise en CD's is te koop by al die vertonings!

Die groep het ook onlangs hul nuwe musiek Video vir Kaalvoet in Potch geskiet. Maak seker jy check die lekker video uit:   http://youtu.be/lw-nn3wAPmU

Gaan Luister na Oros in 'n lang glas -

http://soundcloud.com/search?q%5Bfulltext%5D=oros+in+n+lang+glas

Oros in 'n lang glas (YouTube) -

Kaalvoet - http://youtu.be/8Cr1kZdpEns
Skelm - http://youtu.be/gYbuqHWhWsw
God dank vir Klank - http://youtu.be/1JMJnuxnplQ

No comments:

Post a Comment