ZINKPLAAT HOU LAASTE TWEE SHOWS OOIT.
"Ons kom al 'n lang pad saam."
ZINKPLAAT se dekade vol bravade eindig op twee hoë note met konserte op hulle tuisveld in die Boland.
26 April: Amptelike vrystelling van die splinternuwe album, Retrospekulasie.
Venue: Waverley Hills,Tulbach (http://www.waverleyhills.co.za/pages/63965925/CONTACT/Contact-Details-and-Map.asp )
Tyd: 20h00,
Kaartjies: R140 (sluit pizza in)
Bespreek: Philip of Carien 072 384 1729 / 084 591 4155
11 Mei: Die Laaste Wegkomkans.
Venue: Bridgehouse teater, R45 tussen Franschhoek en Paarl (Co-ordinates: 33° 52’ 44.43”S ; 19° 01’ 49.87”E)
Tyd: 20h00
Kaartjies: R120 (sluit glas wyn in)
Bespreek: zinkplaat.posbus@gmail.com
"Die deur sal oopstaan totdat jy in isDie trein sal ry, selfs as ons min isMaak gou want more is dalk te laatEn dis dalk jou laaste wegkomkans"
No comments:
Post a Comment